Biduur
Woensdag 18:00
2025
Die Koninkryk van God
Lydenstyd
- 26 Feb. 'n Oproep tot ware berou en hartsvernuwing
- 5 Maart Die weg van die kruis
- 12 Maart Van uiterlike "skyn" heiligheid na ware opregtheideid totd
- 19 Maart Hoe moet ons lewe uit Christus se lewe, dood en opstanding?
- 26 Maart God eer eenvoudige, getroue gehoorsaamheid.
- 9 April Die volmaakte God
- 16 April Jesus se gebed in Getsemane
- 23 April Die pad van die Lewe - openbaar in Christus
- 30 April Christus, die Opgestane Koning
- 7 Mei Hy lewe om ook vir ons in te tree
- 14 Mei Christus bou Sy kerk
- 21 Mei Here, skeur die hemel oop!
- 4 Junie Die Gees van die Waarheid: Beskermer van die Woord
- 11 Junie Slaan jou oë op, ons hulp is van die Here, Hy gee Sy Gees.
- 18 Junie Bid saam en vir jou kinders
- 25 Junie Eff.1:11-12 Waarom moet ek bid as Gad reeds alles weet?
Genisis
- 2 Julie Genesis 12:1-9, Die roeping van Abraham
- 9 Julie Genisis 12: 10 - 20 Abraham en Egipte
- 16 Julie Genisis 13: 1 - 18 Abraham en Lot - keuses
- 23 Julie Genisis 14 Abraham red Lot en ontmoet Melgisedek
- 30 Julie Genisis 15:1 - 21 Die Here sluit 'n verbond met Abram
- 6 Aug Genisis 16:1 - 16 Ek gaan dit self doen
- 13 Aug Genisis 17:5 Verbond
- 20 Aug Genisis 18:14 Is iets te buitengewoon vir die Here?
- 27 Aug Genisis 20 Abraham en Sara in Egipte
- 3 Sept Genisis 21:1-21, Die geboorte van Isak
- 10 Sept. Genisis 22, Abraham
- 17 Sept. Genisis 24, Antwoord op gebed
- 24 Sept. Genisis 25:1-26, Die sekerheid van God se beloftes
- 1 Okt. Genisis 28, Jakob se droom
- 8 Okt. Genisis 30:25-43, Die seen van God in Jakob se lewe
- 15 Okt. Genisis 31:22-42 Jakob vlug
- 22 Okt. Genisis 32 Jakob stoei met die Engel van God
- 29 Okt. Genisis 37 Josef
- 5 Nov. Genisis 37:18 - 36 Josef(2)