Jeug8

Kleuters

All kleuters is welkom om die Kleuterkerk by te woon gedurende die oggenddiens. Daar word heerlike aktiwiteite aangebied, stories vertel en liedjies gesing onder leiding en toesig van vriendelike tannies en mammas.

Graad R - 3

Kategese

Sondag 7:30

Gedurende vakansies en langnaweke sal daar geen kategese wees nie.

Graad 4 - 6

Kategese

Sondag 7:30

Gedurende vakansies en langnaweke sal daar geen kategese wees nie.

Graad 7 - 10

Kategese

Sondagaand 18:00 (direk na aanddiens)

Gedurende vakansies en langnaweke sal daar geen kategese wees nie.

Belydenis klas

  • Belydenis aflegging vind gewoonlik plaas op die laaste naweek in Februarie. Die Gr. 11 ‘s woon ‘n belydenisklas by vir ‘n jaar.
  • Volwassenes, wat belydenis van geloof wil aflĂȘ, kan een van die predikante kontak.

Kategese

Sondagaand 18:00 (direk na aanddiens) in die konsistorie.

Gedurende vakansies en langnaweke sal daar geen kategese wees nie.

Kerkkantoor 081 810 8159