About WordPress
WordPress.org
Documentation
Learn WordPress
Support
Feedback
Log In
Search
Skip to content
NG Gemeente Secunda-Goedehoop
Tuis
Wie is ons
Kalender
Bedieninge
Jeug
Sending
Seniors
Diens van Barmhartigheid
Preke
Biduur
Galery
Nuwe Intrekkers
Kontak ons
Menu
Close
Tuis
Wie is ons
Kalender
Bedieninge
Jeug
Sending
Seniors
Diens van Barmhartigheid
Preke
Biduur
Galery
Nuwe Intrekkers
Kontak ons
Nuwe Intrekkers
Home
>
Nuwe Intrekkers
Lidmaat Aansoekvorm
Nuwe lidmate is welkom om die kerkkantoor te besoek en ‘n Lidmaat Aansoekvorm en almanak te kom haal.
Die kantoor is oop Ma – Vr vanaf 9:00 tot 12:00, asook Sondae na die erediens.
* U kan ook die vorm
hier
aflaai en die voltooide vorm stuur na: kerkkan@secunda.co.za
Besonderhede vir huisbesoek
Vul ook die onderstaande inligting in sodat ons predikante u kan besoek.
Van
Name van gesinslede
Adres
Kontak nommer
Email
Ek wil graag my gawes gebruik deur betrokke te raak by die volgende aksies
Aktiwiteite en funksies reel
Basaar
Verwelkomingbediening
Blommebediening
Gebedsbediening
Siekebediening
Klank en beeld
Musiekgroep
Vrouebediening
Mannebediening
Jeugbediening
Koor
Ooreenkomstig die POPI-Wet, gee ek (as verantwoordelike party namens myself en/of my gesin) toestemming dat my/ons gesin se persoonlike inligting soos op hierdie vorm verstrek, gebruik mag word vir elektroniese Secunda-Goedehoop kommunikasie, besoeke deur kerkraadslede en predikante, asook deur die kerkkantoor vir bv. elektroniese lidmaatregisters en wyksinligting
Send
Kerkkantoor 081 810 8159
Facebook-f
Envelope