DRA MEKAAR

Alle lidmate 60+ en hulle gades is welkom om ons byeenkomste by te woon. 

Skakel gerus vir Eileen Bezuidenhout vir meer inligting: 082 4675307.

 

Byeenkomste vind elke 2de Woensdag om 10:00 plaas.


22 Januarie – Afskop

Kerkkantoor 081 810 8159